Local sport

Ligbron eerste seunskrieketspan triomfeer in Finsburyreeks F-divisie

Ligbron se eerste span wen die Finsburyreeks F-divisie met uitstekende boul- en kolfspel.

Ligbron se eerste seunskrieketspan is die wenners van die Finsburyreeks F-divisie.

Sedert 2023 neem die Liggies aan die 50-lopie-reeks deel, en hul uitstekende vertoning in 2025 het hulle van divisie G na F opgegradeer.

Die span het wedstryde teen Hoërskool Brandwag, Benoni High School, Alberton High School en Hoërskool Oosterland sien speel, met oorwinnings teen Brandwag en Benoni High School.

Nuwelinge Juwan Coetzee en Jahred Harper het met uitstaande boul- en kolfspel uitgestaan, wat ook aan hulle die titels as bouler en kolwer van die reeks besorg het.

Lees meer oor Ligbron se seunskrieket se sukses in die gedrukte uitgawe van die Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button