Local sport

Ermelo-gimnaste verwerf Mpumalanga-kleure

Drie gimnaste van Ermelo Gimnastiekklub het op 29 Augustus Mpumalanga-kleure verwerf tydens die Mpumalanga-proewe wat in Mbombela plaasgevind het.

Drie gimnaste van Ermelo Gimnastiekklub het op 29 Augustus Mpumalanga-kleure verwerf tydens die Mpumalanga-proewe wat in Mbombela plaasgevind het.

Tajana Pienaar (Vlak 5) het ’n eerste plek op die brug behaal, en was ook algeheel eerste.

Kyna Boyder (Vlak 4) het ’n eerste plek in spronge behaal en het algeheel derde geëindig, terwyl Stewart Boyder (o. 16-jaar) ’n algehele tweede plek behaal het.

Dié drie gimnaste gaan Mpumalanga by die Nasionale Gimnastiekkampioenskap in Centurion verteenwoordig.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button