Ligbron Akademie vir Tegnologie
-
Ligbron Akademie vir Tegnolosie se gholfdag lok 144 gholfspelers
Elke speler het tydens die inskrywings ’n blou hemp ontvang, waarmee hulle die dag deelgeneem het.
-
Liggies skitter by Radikale Redenaars se Nasionale-eindronde
Ammarah Arbee het ’n algehele eerste plek in die graad 11 Engels Huistaal-afdeling verwerf en Lian Fourie het ’n tweede…
-
Ligbron se ESport derde in Suid-Afrika
Ligbron se E-sport span die algeheel in die derde plek in Suid-Afrika geëindig.
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie geniet Landsdiens Klubkamp
’‘n Veldgids het die groep ook meer geleer oor hoe om spoor te sny vir die Groot 5 en hulle…
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie groet matriekleerders
Aan die einde van elke leerder se Graad 12 jaar, word hulle liggies weer gedoof en word hulle met wat…
-
Modelle van Ermelo presteer by “Toddler and Tween of the world”-kompetisie
Dié modelle het oor die drie dae aan verskeie afdelings deelgeneem, wat insluit “casual ramp”, “evening ramp” en onderhoude met…
-
Ligbron-krieketspanne val vas teen Cambridge en Piet Retief
Ligbron het 110 lopies vir vier paaltjies, na die 20 boulbeurte aangeteken, en het dié wedstryd met twee lopies verloor.
-
EHS-landloopatlete presteer goed tydens Interhoër
EHS se senior dogterspan het in die eerste plek in die spankompetisie geëindig en die junior dogterspan het in die…
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie se rugbyspanne bult spiere
Dié prestasies het daartoe bygedra dat Ligbron as die beste rugbyskool in Afdeling 2 aangewys is.
-
EHS-tennis vaar uitstekend tydens Gert Sibande Hoëvel-liga
EHS se tweede dogterspan as ligawenners en die derde dogterspan as naaswenners aangewys was.
-
VIDEO – Hoëveld Jeugkoor bied koorfees by Hoërskool Ermelo Auditorium aan
Die fees begin om 3nm en kaartjies is teen R60 per persoon by Hoërskool Ermelo te koop.
-
Ermelo Hokkieklub nooi alle spelers om by klub aan te sluit
Oefening vind elke Dinsdag en Donderdag om 5.40nm tot 7nm, op Ligbron se Astro-bane plaas.











