Ligbron Akademie vir Tegnologie
-
GALERY – Ligbron 0/16A-rugbyspan dring na eindronde deur na hul 29-20 met Die Anker afreken
Dié twee spanne het mekaar in die halfeindronde ontmoet met Ligbron Akademie vir Tegnologie wat as wenners uit die stryd…
-
Drie Ligbron rugbyspanne deur na Virseker Beker-halfeindronde
Die Calstar Group Eerstespan het hulle wedstryd met ’n telling van 48-7 gewen.
-
Ligbron seunshokkiespan eindig vierde tydens Noordvaal-uitspele
Ligbron het tydens die uitspele vir derde en vierde plek 6-1 teen Hoërskool Eldoraine verloor
-
Vyf Liggie-skuts dring deur na Mpumalanga eindronde
Die vyf skuts wat aan die Mpumalanga-eindronde sal deelneem is Sophia Giliomee, Sumé Snyman, Erenst Botha, Gerhard Botma en Morné…
-
Liggie-siviele leerders is Mpumalanga-kampioene
Hulle brug is van stokkies gemaak en het ’n skrale 0.138kg geweeg, maar kon daarin slag om ’n verstommende gewig…
-
GALERY – Ligbron Akademie vir Tegnologie se tweede hokkiespan naaswenners in Virseker-Beker
Ligbron moes in ’n naelbytwedstryd met 0-1 teen Hoërskool Middelburg die knie buig.
-
GALLERY – Ligbron Akademie vir Tegnologie se eersterugbyspan is Mpumalanga Kampioene
Ligbron se eertse rugbyspan is as Mpumalanga kampioene aangewys, nadat hulle in ’n naelbytstryd Secunda 17-15 geklop het.
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie seëvier in Mpumalanga-eindronde
Secunda se eerste span het in die doodsnikke van die wedstryd, ’n drie aangeteken maar kon dit nie verdoel nie,…
-
GALERY – Liggies en Bethlehem Voortrekker Hoërskool vat mekaar in vriendskaplike wedstryde aan
Dié vriendskaplike wedstryde was ter voorbereiding vir die Virsekerbeker- en Noordvaal Reeks.
-
Ligbron skuts behaal goeie tellings
Sophia Giliomee het in die 0/21-afdeling deelgeneem waar sy ’n 14de plek onder 43 skuts behaal het.
-
EHS-dogtershokkie tweedespan maak skoonskip by kwarteindronde
EHS dring deur na die Mpumalanga halfeindronde wat op 13 Julie by Ligbron Akademie vir Tegnologie sal plaasvind, waar EHS…
-
Ligbron seunshokkiespanne behaal gemengde welslae
Ligbron se eerste- en tweedespanne het op 17 Mei teen Hoërskool Secunda gaan speel met die eerstespan wat hulle wedstryd…











