Ligbron Akademie vir Tegnologie
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie gaan uit hul pad om leerders tydens inperking te ondersteun
Mnr. Brand het afgesluit: “Plaas jou vertroue op die Hemelse Vader en weet, vir die wat die Here liefhet, sal…
-
Liggies presteer ná afloop van die 2019 matriek-eindeksamen hermerk
Die totale onderskeidings vir Ligbron se 2019 matrikulante staan nou op 151 onderskeidings met ’n slaagsyfer van 99,3%.
-
GALLERY – Ligbron Akademie vir Tegnologie laat Vereniging Gimnasium les opsê
Die Calstar Group Eersterugbyspan het hulle wedstryd met 26-22 gewen, terwyl die tweedespan en derdespan onderskeidelik 33-0 en 40-0 gewen…
-
Liggies wys hul staal teen Vereeniging Gimnasium
Ligbron se dogters hokkiespanne het skitterend gespeel en pragtige uitslae behaal; eerstspan wen 5-0, tweedesspan het gelykop met drie doele…
-
Liggies geniet “Grease”-Valentynsbal
Die leerders wat die aand bygewoon het, het heerlik gedans totdat die laaste liedjie gespeel was.
-
Dup van Rensburg dra die lig
Dit is vir Ligbron 'n groot eer om mnr. Van Rensburg geluk te wens met dié uitmuntende prestasie.
-
Liggies maak gereed vir Interhoër
Ligbron se atlete het goeie prestasies vir die dag opgelewer en 14 goue medaljes, nege silwer medaljes en 14 brons…
-
Ligbron-atlete hol dat die biesies bewe tydens interhuisbyeenkoms
Die Koedoes het die atletiekbeker en die Springbokke die geesbeker gewen.
-
Nuwe skoolhoof se liggie brand (Volledige berig)
Mnr. Dup van Rensburg, voormalige hoof van Ligbron, het tydens die saalopening mnr. Brand se kers aangesteek, waarna hy sy…
-
In bibberweer spat atletiekrekords op Ermelo
Die oggend was aan ’n snerpende windjie met ligte reën gekenmerk, maar dit het nie atlete wat kookwater-atletiek opgelewer het,…
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie wys top 10 akademiese leerders aan
Dié leerders was die top presteerders in hulle onderskeie graadgroepe wat bepaal is ná afloop van die 2019 eindeksamen.
-
Ligbron se matriekklas van 2019 behaal skitterende prestasies
Simone Stapelberg is die beste presteerder by Ligbron met sewe onderskeidings en ’n gemiddelde persentasie van 89,9%.











