Local newsNews

2015 Hoogtepunte – wat het jy gemis?

Ons kyk na wat tot in Maart vanjaar opslae gemaak het.

Die begin van 2015 het dae soos Valentynsdag gesien waar die liefde inderdaad geblom het. ‘n Plaaslike jong man is as Mr Suid-Afrika aangewys en die Dierebeskermingsvereniging se Krugersdorp tak het sy deure toegemaak.

Die somerson het nog velle gebrand soos gemeenskapsleiers munisipale sake en misdaad aangespreek het. Lees ‘n kort opsomming van die begin van die jaar se hoogtepunte:

Januarie:

• Die News ontvang ‘n brief van ‘n sekswerker waarin sy vertel van haar lief en leed as ‘n sekswerker en die struikelblokke wat daarmee gepaard gaan.

• ‘n Gesinshond is iewers tussen Oujaarsaand en nuwejaarsdag erg vermink en vir die dood agtergelaat.

• Railway police stumble upon and confiscate a large dagga plantation near the Luipaarsvlei train station.

IMG_2916 (Medium)
Lieutenant Mmuso Maseloa with some of the dagga that was found.

• A housekeeper was attacked by pit-bulls on her way to work. She recovered and the dogs were put down.

Februarie:

• A local resident, Armand du Plessis is crowned as Mr South Africa.

_DSC0701 (Medium)
Armand du Plessis.

• Joseph Semitjie, het Mindalore-inwoner Thomas Ferreira vier jaar gelede met ‘n blouligmotor van sy motorfiets afgestamp het en is tot vyf jaar tronkstraf gevonnis.

• Valentynsdag word ook deur ‘n renoster en ‘n Damara-skaap gevier. Díe twee het ‘n hegte band en deel selfs ‘n hok by die Leeu- en Renosterpark.

• ‘n Bejaarde Rosa van der Walt slaan ‘n inbreker, wat haar reeds in haar bors geskiet het, met ‘n knopkierrie. Sy loop weg met haar lewe.

• An 11-year-old Divan Erasmus outruns an attacker that followed him on his way home from school in Kenmare.

Maart:

• The Krugersdorp SPCA closed its doors for good after they could not sustain their expenses without any funding.

• Susan the steam train was involved in an accident with a truck en route to her destination in Magaliesburg.

UniTrans Truck hits Reefsteamers Susuan steam train bringing guests to magaliesnurg for the day
UniTrans Truck hits Reefsteamers Susuan steam train bringing guests to Magaliesburg for the day.

• The National Treasury withdrew R18,5 million of municipal infrastructure grants from Mogale City Local Municipality.

• Thomas Cope is murdered with a crowbar after seven robbers broke into his family’s home in Silverfields.

Besoek gerus môre the News vir die tweede stel stories wat later die jaar opslae gemaak het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button