Local newsNewsSchools

Kennies vermaak Moria se bejaardes

Laerskool Kenmare se koor het hul talente vir die inwoners van Moria gewys.

Die inwoners van Moria Tehuis is Dinsdagoggend bederf met die vele talente van Laerskool Kenmare se koor.

Die koor het vir hulle gesing, en van die leerlinge het toe klavier en blokfluit gespeel. Die kinders, asook die bejaardes het dit vreeslik geniet.

Laerskool Kenmare se koor.
Laerskool Kenmare se koor.

Die kinders het ook geskenkpakkies en blomme vir die inwoners gegee.

Lees ook:

Dancers wow Mullies

Goodbye Krugersdorp, hello Drakensberg Boys’ Choir

Kenmare se oë en ore

Laerskool Kenmare se koor.
Laerskool Kenmare se koor.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button