Die gewilde Afrikaanse sanger Bobby van Jaarsveld tree op 3 Desember om 4nm by Key West Winkelsentrum op.
Kaartjies is teen R20 by die sentrum te koop of kan by webtickets.co.za gekoop word. Die dag beloof om propvol vermaak te wees.
Bobby se jongste album Die Eerste 10 Jaar is ook landswyd beskikbaar.
Moet dit nie misloop nie!
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na krugersdorpnews@caxton.co.za of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterwebtuistes:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
