Editor's choiceLocal newsNews

Paartjie vier huwelik van 40 jaar

Die News wens Awie en Drienie nog baie jare saam toe.

Awie en Drienie Duvenage het op 20 November ‘n groot mylpaal bereik.

Hulle het op daardie spesiale dag hulle 40ste huweliksherdenking gevier.

Yolandi Duvenage Oosthuizen en Xanelle Duvenage wens hul ouers baie geluk met hierdie besonderse herdenking.

“Dankie vir die ouers wat julle vir ons is.”

Die News wens Awie en Drienie nog baie jare saam toe.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na krugersdorpnews@caxton.co.za of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterwebtuistes: 

Randfontein HeraldRoodepoort RecordGet It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button