Proties hou konsert
Dit was 'n ongelooflike dag vol glimlagte en heerlike samesyn.
Laerskool Protearif het in Augustus ‘n suksesvolle mini-sportdag en kermis gehou.
Verskeie skole het aan onder meer mini-hokkie-, -krieket- en -tenniswedstryde deelgeneem.
Die jaarlikse kermis met verskeie kos- en ander stalletjies is ‘n groot geleentheid op die skool se kalender.
Die dag is met die Protie-kleuterskool se konsert met ‘n plaastema afgesluit.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na krugersdorpnews@caxton.co.za of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterwebtuistes:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!
