Local newsNews

Koppies klink spesiaal vir vroue

Die dames het ook lekker saam gesing en gedans toe Linda Killian van haar bekende treffers uitgevoer het.

Met heerlike sterk tee, goeie musiek en woorde wat motiveer is ‘n hele aantal vroue tydens ‘n onlangse damesoggend herinner hoe sterk hulle werklik is.

Marissa van der Walt geniet die dag saam met die ander dames. Foto: Alanicka Lotriet.

Dié waardevolle geleentheid is deur Liberty – ‘n bekende, vooruitstrewende welvaartsbestuursgroep in Afrika – by die rustieke Boomhuisie Restaurant aangebied.

Linda Killian bekoor die gehoor. Foto: Alanicka Lotriet.

Die gassprekers het Charina Joubert van Liberty, Gwyn Martin, Roslyn Everitt, Pamela Stanten-Humphreys en Kayla Nel ingesluit.

Gwyn Martin, Charina Joubert, Linda Killian, Roslyn Everitt, Pamela Stanten-Humphreys en Kayla Nel het met die vroue gesels. Foto: Alanicka Lotriet.

Die dames het ook lekker saam gesing en gedans toe Linda Killian van haar bekende treffers uitgevoer het.

Kayla Nel geniet ‘n koppie tee. Foto: Alanicka Lotriet.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button