Crime
Saakbeskadiging bo aan lys van 20 insidente in Mogale – EPR
Jongste volledige misdaadverslag van EPR wys meeste insidente was by woonpersele.
EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon dat daar 20 insidente van 22 Mei tot 28 Mei gerapporteer is.
• Lees ook: Inbraak bo aan lys van 19 insidente in Mogale
Volgens EPR se algemene bestuurder, Johan Krogh het 10 insidente by woonpersele, agt by besighede en twee by skole plaasgevind.
Saakbeskadiging was bo aan die lys met ses insidente, gevolg deur diefstal met vyf insidente.
• Also read: Police warn community of increase in burglaries
Kyk na EPR se volledige verslag hieronder:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
