Noordskool-atlete kwalifiseer vir Gauteng-Wes Kampioenskappe
Hier is 'n lys van die atlete wat vir die kampioenskappe gekwalifiseer het:
Laerskool Krugersdorp-Noord het op Vrydag, 23 Februarie deelgeneem aan die uitdunrondtes vir plek in die span wat op 2 en 3 Maart aan die Gauteng-Wes Atletiekkampioenskappe deelneem.
Die uitdunne is by Hoërskool Noordheuwel gehou en die atlete wat eerste en tweede plekke behaal het, is in die span opgeneem wat tydens die kampioenskappe by Ruimsig Stadion gaan meeding.

Foto: Ingestuur.
Hierdie atlete het vir die kampioenskappe gekwalifiseer:
Zahné van der Berg: eerste in spiesgooi, gewigstoot en diskus
Miguel Correia do Ribbeiro: eerste in spiesgooi, gewigstoot en diskus
André Groenewald: tweede in gewigstoot
Tera-Leigh Coetzer: eerste in verspring
George Waldick: tweede in 1 200 meter
Monique Smit: eerste in 70 meter hekkies
Marcel Booyzen: tweede in 70 meter hekkies
Chané de Jager: tweede in 75 meter hekkies
Shanae Smith: eerste in gewigstoot
Franco Lourens: tweede in 60 meter

Foto: Ingestuur.

Foto: Ingestuur.

Photo: Ingestuur.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at krugersdorpnews@caxton.co.za or phone us on 011 955 1130.I
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister websites:
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!
