Editor's choiceSchool sportSport

Bastion speel gasheer vir Harties

PUK-reeks goed op dreef

Hoërskool Bastion en Hoërskool Hartbeespoort het onlangs sake uitgespook toe hulle in die PUK-skolereeks teen mekaar te staan gekom het.

Die dag was ‘n groot sukses en die rugby-, netbal- en hokkiewedstryde het die ondersteuners op hul voete gehad.

Die uitslae was soos volg:

– Netbal: Die eerste-, o.17-, o.16- en o.15-span het gewen en die o.14-span het ongelukkig verloor.

– Hokkie: Die o.14-, o.15-, tweede en eerstespan het hul wedstryde verloor. Die o.16-span het gelykop gespeel.

– Rugby: Die eerste-, tweede, o.16- en o.15-span het gewen. Die o.14-span het ongelukkig verloor.

Bradley van Vuuren stuur die bal pale toe.

Annuska Couvaras (HV) op die netbalbaan. Foto: Verskaf

Abigale Swanepoel wag vir die bal.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na krugersdorpnews@caxton.co.za of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterwebtuistes: 

Randfontein Herald

Roodepoort Record

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button