Editor's choiceSchool sportSport

Monnas-gholfdag in die kol

Die geleentheid het by die Krugersdorp Gholfbaan plaasgevind waar 144 spelers die 18 putjies aangedurf het.

Op Vrydag, 15 Junie het Hoërskool Monument hul jaarlikse gholfdag aangebied. Dit is ‘n hoogtepunt op hul sosiale kalender.

Die geleentheid het by die Krugersdorp Gholfbaan plaasgevind waar 144 spelers die 18 putjies aangedurf het.

Pietie Meyer slaan die perfekte hou. Foto: Alanicka Lotriet.

Constance Strydom vertel dat Monnas-alumni en legendes soos die Blou Bulle se kaptein, Burger Odendaal onder andere ook op die baan te sien was.

Volgens gholfdagorganiseerder, Werner van den Berg dien die geleentheid as ‘n noodsaaklike fondsinsamelingsprojek vir die opgradering van die skoolfasiliteite.

Monnas is dankbaar vir al die hulp wat hulle van buite ontvang het om die dag ‘n sukses te maak.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at  krugersdorpnews@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites 

Randfontein Herald

Roodepoort Record

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button