Editor's choiceSchool sportSport

Bastion se netbalspelers dring deur na Gauteng Kampioenskappe

'Ons is baie trots op hulle'

Hoërskool Bastion se senior Fast 5-netbalspan het na die Gauteng Kampioenskappe deurgedring wat op 8 September by Hoërskool E G Jansen plaasvind.

Die span het vir die kampioenskappe gekwalifiseer nadat hulle vir Hoërskool Linden met 22–19 in die finaal geklop het. Hulle het ook vir Hoërskool Florida met 27–14 kafgedraf.

Donae Swarts (kaptein), Elmari van der Vyfer (afrigter) en Natasha Jones (onderkaptein). Foto: Adéle Bloem.

“Ons is baie trots op hierdie spelers, en wens hulle alle sterkte toe met die kampioenskappe,” het Elmari van der Vyfer, die afrigter gesê.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na krugersdorpnews@caxton.co.za of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterwebtuistes: 

Randfontein Herald

Roodepoort Record

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button