Editor's choiceSchool sportSport

Monnas kweek SA-ringbal kaptein

Dihan, wat die afgelope vyf jaar die sport geniet, is 'n lid van die Warriors Ringbalklub in Mindalore.

Hoërskool Monument (Monnas) is trots om aan te kondig dat een van hul Graad 9-leerders, Dihan Olivier die afgelope seisoen die kaptein van die SA o.15-ringbalspan was.

Hy het verlede jaar die SA Uitnodigingspan behaal en is ook as die Beste Sportseun vir Buitemuurse Sport by die skool aangewys. Dihan, wat die afgelope vyf jaar die sport geniet, is ‘n lid van die Warriors Ringbalklub in Mindalore.

Alhoewel hy die afgelope seisoen aan verskeie vertoonwedstryde deelgeneem het, sal hy graag volgende jaar ‘n volledige span wil saamstel om in die skoletoernooi te kan deelneem.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at  krugersdorpnews@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites 

Randfontein Herald

Roodepoort Record

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button