Noordskool-hokkiebokkies blink uit
Die volgende dogters is gekies vir volgende jaar se Gauteng-Wes oefengroep:
Krugersdorp-Noord — Die o.11- en o.12-hokkiedogters van Laerskool Krugersdorp-Noord (Noordskool) het in September aan die D2-proewe by Hoërskool Noordheuwel deelgeneem.

Die volgende dogters is gekies vir volgende jaar se Gauteng-Wes oefengroep:
o.12:
• Kiara Vlaanderen
• Zané Jansen van Vuuren
• Confidence Seletswane
• Kaitlin Zinn
• Kayla Genis
• Marné Lourens
• Danika Haman
o.13:
• Marseille Nel
• Estuné van Eeden
Die skool is saam met hokkie-organiseerder Christien du Buisson trots op die dogters en vertrou dat hulle goed sal vaar.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at krugersdorpnews@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!
