School sportSport
KYK HIER: Nories klop Volkies in PUK Reeks
Nories het weer vir hulself naam gemaak tydens hul eerste kragmeting in vanjaar se PUK- skolesportreeks.
Dit is weer tyd vir wintersport by die skole nadat die atletiekseisoen skaars verby is.

Hoërskool Noordheuwel het die wintersportseisoen sterk begin deur Hoër Volkskool van Potchefstroom op die rugby- en hokkieveld en op die netbalbaan aan te durf.
Kyk hier hoe Noordheuwel vir Volkskool ‘n sportles leer:
Nories was uiteindelik die algehele wenner, en dit was duidelik welverdiend. Hierdie sportseuns en -dogters van formaat het alles gegee en elke kans aangegryp om te presteer.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
