School sport

Monnas wen Krugersdorp-derby

Met groot geesdrif en aksie op die veld het Monnas met 41—15 geseëvier.

Duisende toeskouers het op 9 Mei byeengekom vir een van die dorp se grootste skole-derbies.

Dit was die jaarlikse wedstryde tussen Hoërskool Monument en Hoërskool Noordheuwel, wat reeds sedert die 1980’s op die rugbyveld meeding.

Nories op die paweljoen. Foto: Heinrich Greyling

LEES OOK: Nories se Old Boys seëvier

Die geesdrif was hoog, met leerders, oudleerders en inwoners wat die pawiljoene volgepak het. Ondersteuners van albei skole het ook geesliedere gesing om te bepaal watter skool die meeste gees toon.

Monumentare op die pawiljoen. Foto: Heinrich Greyling

Die rugbyveld het aksie tussen verskeie spanne opgelewer, met die hoogtepunt die wedstryd tussen die eerste spanne. Monnas het uiteindelik met 41—15 geseëvier.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Heinrich Greyling

Heinrich Greyling is a LLB student, which gives him an eye in fairness towards everything he writes about, with a passion of uncovering the truth. If the relevant information is available, he is willing to help anybody, with a keen interest in hard, crime, entertainment, municipal, human interest and automotive journalism. He is a journalist who is willing to write about anything, no matter the controversy or risks involved.
Back to top button