A I R A INVESTMENTS BK (T11646/2015) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die...
A I R A INVESTMENTS BK (T11646/2015) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte nr T11646/2015 gepasseer deur Die Trustees vir die tyd en wyl van HANDDRUK FAMILIE TRUST, IT230/1996 ten gunste van A I R A INVESTMENTS BK, Registrasienommer 2009/027236/23 ten aansien van sekere RESTANT VAN DIE PLAAS NORTH DALE 312, DISTRIK FAURESMITH, PROVINSIE VRYSTAAT wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Vrystaat te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein te hede die 1ste dag van Augustus 2025. Aansoeker: Symington & de Kok Inc, Natalie Wolmarans LPCPM59405, T Wolmarans/BW/FTA0619 Adres: 169B Nelson Mandela rylaan, Westdene, Bloemfontein e-pos adres: [email protected] Kontaknommer 051 505 6600