BENADE D J G W (T10048/2020) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die…


BENADE D J G W (T10048/2020) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie...

BENADE D J G W (T10048/2020) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte nr T10048/2020 gepasseer deur Boedel Wyle Emma Maria Wessels, Boedel nr 6316/2019 ten gunste van DINA JUDITH GERTRUIDA WOUDRINA BENADE, Identiteitsnommer 480111 0030 084 ten aansien van sekere GEDEELTE 4 van die plaas STRYDFONTEIN 211, distrik Ventersburg, Provinsie Vrystaat wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Vrystaat te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein te hede die 16de dag van Julie 2025. Aansoeker: Symington & de Kok Inc, Natalie Wolmarans LPCM-59405 / T Wolmarans/BW/FTB3083 Adres: 169B Nelson Mandela rylaan, Westdene, Bloemfontein e-pos adres: [email protected] Kontaknommer 051 505 6600 x1138