BOUWER P A T791/1985 VERLORE OF VERWYDERDE AKTE Kennisgewing geskied hiermee ingevolge Regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937,...
BOUWER P A T791/1985 VERLORE OF VERWYDERDE AKTE Kennisgewing geskied hiermee ingevolge Regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937, van die voorneme om aansoek te doen vir die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Akte van Transport No T791/1985 Gepasseer deur: GERHARDUS JACOBUS NIENABER Identiteitsnommer: 100309 5020 007 Ongetroud Ten gunste van: PIETER ALBERT BOUWER Identiteitsnommer: 450924 5081 001 Getroud buite gemeenskap van goedere ten opsigte van sekere Erf No 191, geleë in die dorp ODENDAALSRUS distrik ODENDAALSRUS wat verlore of vernietig is. Alle persone wat beswaar teen die uitreiking van sodanige afskrif het, word hiermee versoek om binne twee weke na die datum van publikasie van hierdie kennisgewing skriftelik by die Registrateur van aktes: Vrystaat te Bloemfontein in te dien. Gedateer te BOTHAVILLE op 16 JULIE 2025 PIETER ALBERT BOUWER Kontaknommer: 0834455667 E-pos adres: [email protected]