BURDEN GS (T2514/2003) KENNISGEWING IN TERME VAN REGULASIE 68 VAN DIE…


BURDEN GS (T2514/2003) KENNISGEWING IN TERME VAN REGULASIE 68 VAN DIE REGISTRASIE VAN AKTES WET, 1937, TEN OPSIGTE VAN `N...

BURDEN GS (T2514/2003) KENNISGEWING IN TERME VAN REGULASIE 68 VAN DIE REGISTRASIE VAN AKTES WET, 1937, TEN OPSIGTE VAN `N VERLORE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte Nommer T2514/2003 gepasseer deur SISHEN IRON ORE COMPANY (PTY) LTD 2000/011085/07 ten gunste van GEORGE SEBASTIAN BURDEN, Identiteitsnommer 510527 5020 08 1, getroud buite gemeenskap van goed, ten aansien van Erf 887 geleë in die Kathu Dorpsuitbreiding 1, Munisipaliteit Gamagara, Afdeling Kuruman Provinsie Noordkaap, wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te KIMBERLEY binne twee weke ná datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te BLOEMFONTEIN op 7 Augustus 2025. (Get.) T OOSTHUIZEN TRANSPORTBESORGER TANYA OOSTHUIZEN (LPCM 59535) ROSSOUW S PROKUREURS PRES REITZLAAN 119 WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301 e-pos adres: [email protected] Telefoonnommer: 051 506 2500 Verw: FIR28/1697 (RJR/ka)