CHAKANE N E TL2711/1991 VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van...
CHAKANE N E TL2711/1991 VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Sertifikaat van Geregistreerde Toekenning van Huurpag (Regulasie 13) TL2711/1991, gepasseer deur die DORPSRAAD VAN IKAGENG ten gunste van NONTSIZI EMMA CHAKANE gebore op 1 Maart 1979 (Geestelike versteurde pasiënt) ten aansien van Perseel 6661 IKAGENG dorpsgebied, Registrasie Afdeling I.Q., Provinsie van Gauteng, wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes Noord Gauteng te Pretoria binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te SANDTON op hede die 1STE dag van SEPTEMBER 2025 VALME HELOISE CRONJE – KURATOR Applikant p/a MARGARET LEWIS BUSSCHAU ING. Adres: 9 Mandeville Road, Douglasdale, Ext. 9 E- pos adres: [email protected] Kontak nommer: (011) 4622940 Aktekantoor: National Department of Agriculture, Land Reform & Rural Development, 600 Lilian Ngonyi Street, Berea Park, Pretoria, 0001