DE BEER F M (T66665/1990) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die…


DE BEER F M (T66665/1990) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van...

DE BEER F M (T66665/1990) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte Nommer T66665/1990 gepasseer deur JOHANNES GERHARDUS BEUKES Identiteitsnommer 100109 5009 00 4 en WILHELMINA CHRISTINA BEUKES Identiteitsnommer 260104 0010 00 4 getroud binne gemeenskap van goedere met mekaar Ten gunste van FRANSINA MARGARETA DE BEER Identiteitsnommer 430831 0056 00 0 getroud buite gemeenskap van goedere met uitsluiting van die maritale mag ten aansien van sekere : RESTERENDE GEDEELTE van ERF 737, geleë in die dorpsgebied van BAILLIE PARK UITBREIDING 5, Registrasie Afdeling I,Q., Transvaal wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes : Noord Gauteng te PRETORIA, 600 LILIAN NGOYI STREET, BEREA PARK, PRETORIA 0001 binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te POTCHEFSTROOM op die 14de dag van JULIE 2025. (GET) J B KOK APPLIKANT NAMENS GEREGISTREERDE EIENAARS ADRES : KOK & VAN STADEN ATTORNEYS LUKE STRAAT 9, POTCHEFSTROOM E-POS ADRES : [email protected] KONTAK NOMMER : 018 293 1891