DE BRUIN H J & H M (ST 28942/1998 ) KENNISGEWING IN TERME VAN REGULASIE 68…


DE BRUIN H J & H M (ST 28942/1998 ) KENNISGEWING IN TERME VAN REGULASIE 68 VAN DIE REGISTRASIE VAN...

DE BRUIN H J & H M (ST 28942/1998 ) KENNISGEWING IN TERME VAN REGULASIE 68 VAN DIE REGISTRASIE VAN AKTES WET, 1937 IN TERME VAN `N VERLORE TITELAKTE Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van TRANSPORTAKTE ST 28942/1998 gepasseer deur Die Eksekuteur in die boedel van wyle MARIA MAGDELENA MEYER, Boedelnommer: 1248/98 ten gunste van 1. HENDRIK JACOBUS DE BRUIN, Identiteitsnommer: 490604 5107 004, Getroud binne gemeenskap van goed met HYLA MAGDALENA DE BRUIN, Welke gemeenskap van goed testamentêr uitgesluit is, 2. HYLA MAGDALENA DE BRUIN, Identiteitsnommer: 491129 0096 084, Getroud binne gemeenskap van goed met HENDRIK JACOBUS DE BRUIN, Welke gemeenskap van goed testamentêr uitgesluit is, ten aansien van Deel Nr. 16 soos getoon en vollediger beskryf op Deelplan Nr. SS 20/85 in die skema bekend as VERDRUK-MY-NIE ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te LANGENHOVENPARK, BLOEMFONTEIN PLAASLIKE OORGANGSRAAD, Provinsie Vrystaat van welke deel die vloeroppervlakte, volgens genoemde deelplan, 96 (Ses en Negentig) vierkante meter groot is, wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Vrystaat te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein op 01 September 2025 TRANSPORTBESORGER: JACOBUS JOHANNES GROBBELAAR (LPCM 58059) JOHAN GROBBELAAR PROKUREURS 3 ARBORETUM LAAN WESTDENE BLOEMFONTEIN EPOS: [email protected] Tel: 051 4307201