DE KOCK J A (T26920/2004) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van...
DE KOCK J A (T26920/2004) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte T26920/2004 gepasseer deur DIE EKSEKUTEUR in die Boedel wyle JAN HENDRIK DE KOCK, BOEDEL NR: 236/1998 ten gunste van JOHANNA ALIDA DE KOCK, IDENTITEITSNOMMER: 431102 0009 087, GETROUD BUITE GEMEENSKAP VAN GOED ten aansien van sekere 1.RESTANT VAN GEDEELTE 1 VAN DIE PLAAS ROODEDRAAI NR 92, DISTRIK HOOPSTAD, PROVINSIE VRYSTAAT 2.RESTANT VAN DIE PLAAS ROODEDRAAI NR 92, DISTRIK HOOPSTAD, PROVINSIE VRYSTAAT wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Vrystaat te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein te hede die 12de dag van Februarie 2026 Aansoeker: Symington & de Kok, Natalie Wolmarans LPCM 59405, TWolmarans/pn/FTD1340 Adres: 169B Nelson Mandela drive, Westdene, Bloemfontein e-pos adres: [email protected] Kontaknommer 051 505 6600