DEEL NR 6 ST472/2009(6)(UNIT) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee…


DEEL NR 6 ST472/2009(6)(UNIT) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van...

DEEL NR 6 ST472/2009(6)(UNIT) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om `n gesertifiseerde afskrif van Sertifikaat van geregistreerde Deeltitel :ST472/2009(6)(UNIT) Uitgereik ten gunste vanJAMES WILLIAM LE ROUX Identiteitnsommer 571003 5017 08 5 Ongetroud Ten aansien van(a) Deel Nr 6 soos getoon en vollediger beskryf op Deelplan No SS472/2009 in die skema bekend as LE JEAN JACQUES ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te RESTANT van ERF 238, KLIPRIVIER DORPSGEBIED, Plaaslike Bestuur, MIDVAAL LOCAL MUNICIPALITY, van welke deel die vloeroppervlakte, volgens die voormelde deelplan, 167 (Een Honderd Sewe en Sestig), vierkante meter groot is; en (b) *`n onverdeelde aandeel in dide gemeenskaplike eiendom in die skema aan genoemde deel toegedeel ooreenkomstig die deelnemingskwota soos o genoemde deelplan aangeteken wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te Noord Gauteng te Pretoria binne twee weke ná datum van publikasie van hierdie kennisgewing. GEDATEER te STILBAAI op hede die 16 dag van Februarie 2026 JF Smit Prokureurs Ing [email protected] Tel 028 754 2314