DIE TRUSTEES VAN TYD TOT TYD VAN DIE J & J TRUST (T34536/2010) Hiermee…


DIE TRUSTEES VAN TYD TOT TYD VAN DIE J & J TRUST (T34536/2010) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die...

DIE TRUSTEES VAN TYD TOT TYD VAN DIE J & J TRUST (T34536/2010) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Akte van Transport Nommer T34536/2010 uitgereik onder VA2943/2024 op die 16 Mei 2024 gepasseer deur KROMSTAAN BOERDERY TRUST REGISTRASIE NOMMER IT905/04 Ten gunste van DIE TRUSTEES VAN TYD TOT TYD VAN DIE J & J TRUST REGISTRASIE NOMMER I TRUST 591/09 ten aansien van 1. GEDEELTE 1 VAN DIE PLAAS KROMDRAAI 352, Registrasie Afdeling I.P., Provinsie Noordwes; 2. GEDEELTE10 VAN DIE PLAAS KROMDRAAI 352, Registrasie Afdeling I.P., Provinsie Noordwes; 3. GEDEELTE 12 VAN DIE PLAAS KROMDRAAI 352, Registrasie Afdeling I.P., Provinsie Noordwes; 4. GEDEELTE 25 VAN DIE PLAAS KROMDRAAI 352, Registrasie Afdeling I.P., Provinsie Noordwes; wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: NOORD GAUTENG te PRETORIA, 600 LILIAN NGOYI STREET, BEREA PARK, PRETORIA 0001 binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing. 2. Gedateer te POTCHEFSTROOM op 16 APRIL 2025 (GET) J J JANSEN VAN RENSBURG APPLIKANT AS GEVOLMAGTIGDE VAN J & J TRUST ADRES : P/A KOK & VAN STADEN ATTORNEYS LUKE STRAAT 9, POTCHEFSTROOM E-POS ADRES : [email protected] KONTAK NOMMER : 018 293 1891