DIE TRUSTEES VIR DIE HUIDIGE VAN DIE H EN DC TRUST (ST92645/1992) Hiermee…


DIE TRUSTEES VIR DIE HUIDIGE VAN DIE H EN DC TRUST (ST92645/1992) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings...

DIE TRUSTEES VIR DIE HUIDIGE VAN DIE H EN DC TRUST (ST92645/1992) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Akte van Transport ST 92645/1992 gepasseer deur JOHAN LOUW, Identiteitsnommer: 600424 5066 00 2, Ongetroud ten gunste van DIE TRUSTEES VIR DIE HUIDIGE VAN DIE H EN DC TRUST, NR 1222/85 ten aansien van `n Eenheid bestaande uit (a) Deel Nr. 21 soos aangetoon en vollediger beskryf op Deelplan Nr. SS 104/84 in die skema bekend as POKU ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te GEDEELTE 1 VAN ERF 310 MUCKLENEUK, PLAASLIKE OWERHEID: STADSRAAD VAN PRETORIA, van welke deel die vloeroppervlakte, volgens genoemde deelplan, 32 (TWEE EN DERTIG) vierkante meter groot is; en (b) `n onverdeelde aandeel in die gemeenskaplike eiendom in die skema, aan genoemde deel toegedeel ooreenkomstig die deelnemingskwota soos op genoemde deelplan aangeteken, wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Noord Gauteng te Pretoria binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing GEDATEER te PRETORIA op hierdie 5DE dag van AUGUSTUS 2025. ADRIAAN BOOYENS ADRIAAN BOOYENS ATTORNEY GLENWOOD OFFICE PARK 266 SPRITE AVENUE FAERIE GLEN, PRETORIA, 0081 TEL: (012) 342 7811 E-mail: [email protected]