DU PLESSIS A & VAN HEERDEN C J & HANEKOM E F (T8859/2012) Hiermee word…


DU PLESSIS A & VAN HEERDEN C J & HANEKOM E F (T8859/2012) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die...

DU PLESSIS A & VAN HEERDEN C J & HANEKOM E F (T8859/2012) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte nr T8859/2012 gepasseer deur Die Eksekuteur in die boedel van wyle EMMARENTIA FREDERIKA HARTMAN, Boedelnommer 13540/2011 ten gunste van 1. ALTA DU PLESSIS, Identiteitsnommer 541219 0118 085, Getroud buite gemeenskap van goed, 2. CORNELIA JOHANNA VAN HEERDEN, Identiteitsnommer 611014 0042 087, Getroud buite gemeenskap van goed, 3. EMMARENTIA FREDERIKA HANEKOM, Identiteitsnommer 650423 0098 084, getroud binne gemeenskap van goed met Hendrik Petrus Hanekom, welke gemeenskap van goed uitgesluit is kragtens die bepalings van die Testament van wyle Emmarentia Frederika Hartman, geteken te Bloemfontein op 23 November 2004, 4. CHRISNA HARTMAN, Identiteitsnommer 671120 0085 088, Ongetroud ten aansien van sekere ERF 19620 BLOEMFONTEIN UITBREIDING 131, DISTRIK BLOEMFONTEIN, PROVINSIE VRYSTAAT wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Vrystaat te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein te hede die 12 dag van Januarie 2026. Aansoeker: Natalie Wolmarans LPCM 59405, Symington & de Kok, T Wolmarans/BW/FTH1208 Adres: 169B Nelson Mandela rylaan, Westdene, Bloemfontein e-pos adres: [email protected] Kontaknommer 051 505 6600