ELEKTRISITEITSVOORSIENINGSKOMMISSIE – T4196/1976 VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die...
ELEKTRISITEITSVOORSIENINGSKOMMISSIE – T4196/1976 VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit ons voorneme is om aansoek te doen om `n gesertifiseerde afskrif van TRANSPORTAKTE NR T4196/1976 gepasseer deur CHRISTOFFEL PHILLIPUS VAN DER WATH in sy hoedanigheid as Waarnemende Stadsklerk van die DORPSRAAD VAN SABIE behoorlik daartoe gemagtig deur `n Raadsbesluit geneem te SABIE op die 25ste dag van Julie 1974d ten gunste van ELEKTRISITEITSVOORSIENINGSKOMMISSIE ten opsigte van sekere eiendom ERF Nr. 261, geleë in die Dorpsgebied van SABIE UITBREIDING NR. 3, Registrasie Afdeling J.T., Transvaal; wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes, 85 Nelson Mandela Dr, Bloemfontein Central, Bloemfontein, binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing Gedateer te op hede die dag van Eskom Holdings Soc Limited (Applikant) c/o Anthony Whatmore & Company Adres : Marine Walk, Main Road, Salta, 4319 E `pos Adres : [email protected] Kontaknommer : 031 563 7111 Verwysingsnr. : MAT15157