ELGERS S T A F (T13219/1995) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELAKTE Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie...
ELGERS S T A F (T13219/1995) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELAKTE Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Akte van Transport T13219/1995 gepasseer deur Willie Adriaan Kleingeld, Identiteitsnommer 370805 5058 00 7 en Martha Jacoba Kleingeld, Identiteitsnommer 400919 0050 00 2, Getroud binne gemeenskap van goed met mekaar ten gunste van Stephanus Thomas André Francois Elgers, Gebore 30 Julie 1958, Ongetroud, ten aansien van Gedeelte 47 (`n Gedeelte van Gedeelte 40) van die plaas Rooikopjes Nr 483, Registrasie Afdeling J.R., Transvaal, wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Noord Gauteng te PRETORIA binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing GEDATEER te PRETORIA op hierdie 17de dag van Junie 2025. ADRIAAN BOOYENS Adriaan Booyens Prokureur Glenwood Office Park 266 Sprite Laan Faerie Glen, Pretoria, 0081 Tel: (012) 342 7811 E-pos: litigation@abooyens.net t