ENGELBRECHT S-M (T13648/2018) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee…


ENGELBRECHT S-M (T13648/2018) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die...

ENGELBRECHT S-M (T13648/2018) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte T13648/2018 gepasseer deur BOEDEL WYLE STEFANUS GERINGER BOEDEL NOMMER 00489/2015 ten gunste van SAN-MARIÉ ENGELBRECHT Identieitsnommer 830602 0237 08 0 GETROUD BUITE GEMEENSKAP VAN GOED aansien van sekere ERF 8429 WELKOM ( UITBREIDING 7) DISTRIK WELKOM, PROVINSIE VRYSTAAT GROOT: 1 055 (Een Duisend Vyf En Vyftig) Vierkante meter wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Geteken te Bloemfontein op 02 Maart 2026 ARINA DEBRA MERRY FOURIE PROKUREURS President Reitzlaan 123 Westdene Bloemfontein Epos: [email protected] Tel nr 051 447 5093