ERASMUS A H (T19288/2001) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van...
ERASMUS A H (T19288/2001) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte T19288/2001 ten gunste van ABEL HENDRIK ERASMUS, Identiteitsnommer: 520623 5012 083 ten aansien van sekere Eiendom bestaande uit:- GEDEELTE 3 ERF 26264 BLOEMFONTEIN (UITBREIDING 156), DISTRIK BLOEMFONTEIN, PROVINSIE VRYSTAAT; wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te BLOEMFONTEIN binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te BLOEMFONTEIN te hede die 21ste dag van Julie 2025. GILES JOHANNES REHBOCK (LPCM ` 57393) SYMINGTON & DE KOK INGELYF 169B NELSON MANDELA RYLAAN WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301 REF: GJ REHBOCK/SA/FGE1995 0515056600 [email protected]