Erf 329 Wilkoppies Uit 2 (T37796/1998) AANSOEK EN BEËDIGDE VERKLARING…


Erf 329 Wilkoppies Uit 2 (T37796/1998) AANSOEK EN BEËDIGDE VERKLARING KRAGTENS REGULASIE 68(1) VAN AKTES REGISTRASIE WET, 47 VAN 1937...

Erf 329 Wilkoppies Uit 2 (T37796/1998) AANSOEK EN BEËDIGDE VERKLARING KRAGTENS REGULASIE 68(1) VAN AKTES REGISTRASIE WET, 47 VAN 1937 Ek die ondergetekendes CORNELIA CATHARINA BRUMMER Identiteitsnommer 530303 0066 081 Getroud buite gemeenskap van goedere die geregistreerde eienaar van RESTERENDE GEDEELTE VAN ERF 329 WILKOPPIES UITBREIDING 2 DORPSGEBIED REGISTRASIE AFDELING IP, PROVINSIE NOORDWES GROOT 2112 (TWEEDUISEND EENHONDERD EN TWAALF) Vierkante meter GEHOU KRAGTENS Transportakte T37796/1998 verklaar hiermee onder eed:- 1.Dat die genoemde akte verlore geraak het onder omstandighede aan my onbekend 2.Dat die genoemde akte nie verpand is nie en word nie deur iemand gehou as sekuriteit of skuld of andersins nie, maar het werklik verlore geraak en is na grondige ondersoek nie gevind nie. 3.Derhalwe doen ek hiermee uit hoofde van bovermelde regulasie by die REGISTRATEUR VAN AKTES: NOORD GAUTENG te PRETORIA aansoek om `n gesertifiseerde afskrif van genoemde akte aan my uit te reik, en ek onderneem om die genoemde akte aan genoemde Registrateur terug te besorg of deur te stuur indien dit moontlik weer in my besit of bewaring kom. CORNELIA CATHARINA BRUMMER GETEKEN en BEËDIG/BEVESTIG voor my te op hierdie dag van , nadat die verklaarder erken dat hy/sy vertroud is met die inhoud van hierdie verklaring, dat hy/sy dit verstaan en begryp, welke Verklaring afgelê is ingevolge die regulasies soos meer volledig uiteengesit in Goewermentskennisgewing R1258 van 21 Julie 1972, soos gewysig deur Goewermentskennisgewing 1648 gedateer 19 Augustus 1977 en Goewermentskennisgewing 903 gedateer 10 Julie 1998. KOMMISSARIS VAN EDE: VOLLE NAME : GEBIED : AANSTELLING : ADRES: