FRITZ C D (T20229/1975) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die…


FRITZ C D (T20229/1975) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes...

FRITZ C D (T20229/1975) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Akte van Transport T20229/1975 gepasseer deur 1.PIETER MAARTEN STEENBERG gebore 12 Mei 1929 2. HENDRIK SCHALK STEENBERG Gebore 23 Desember 1927 3.MARIA MAGDALENA PIENAAR Gebore STEENBERG op 1 Mei 1931 getroud buite gemeenskap van goedere met PIERRE PIENAAR met uitsluitling van die maritale mag Huweliksvoorwaardekontrak H 2529/53 4.JOHANNES CASPER STEENBERG Gebore 23 Februarie 1937 5.NICHOLASINA JOHANNA SOPHIA VAN ZYL Voorheen DU PLOOY gebore STEENBERG op 4 Augustus 1940 getroud buite gemeenskap van goed met WESSEL JOHANNES VAN ZYL met uitsluiting van diemaritale mag Huweliksvoorwaardekontrak H 5255/69 6. WILLEM CHRISTIAAN FREDERICK STEENBERG Gebore 16 Mei 1920 ten gunste van CHRISTOFFEL DAVID FRITZ gebore 30 Junie 1947 ten aansien van sekere: RESTERENDE GEDEELTE van ERF 375 geleë in die dorp POTCHEFSTROOM, Registrasie Afdeling IQ, Provinsie Noordwes; wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die REGISTRATEUR VAN AKTES: NOORD GAUTENG te PRETORIA, 600 LILIAN NGOYI STREET, BEREA PARK, PRETORIA 0001 binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te POTCHEFSTROOM op 21 MEI 2025. (GET) J B KOK APPLIKANT NAMENS GEREGISTREERDE EIENAARS ADRES : KOK & VAN STADEN ATTORNEYS LUKE STRAAT 9, POTCHEFSTROOM E-POS ADRES : kvsaktes@iafrica.com KONTAK NOMMER : 018 293 1891