Froneman A (T7382/2016) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word…


Froneman A (T7382/2016) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die...

Froneman A (T7382/2016) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte nr T7382/2016 gepasseer deur Balju van die Landdroshof vir die Distrik Rouxville ten gunste van Andries Froneman, Identiteitsnommer 520329 5081 082 ten aansien van sekere 1. Gedeelte 3 van die plaas Waaiplaats 61, distrik Rouxville, Provinsie Vrystaat 2. Restant van die plaas Waaiplaats 61, distrik Rouxville, Provinsie Vrystaat wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Vrystaat te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein te hede die 18de dag van Augustus 2025. Aansoeker: Natalie Wolmarans (LPCM59405)/T Wolmarans/bw/FTF0886/Symington & de Kok Inc Adres: 169B Nelson Mandela rylaan, Westdene, Bloemfontein e-pos adres: [email protected] Kontaknommer: 051 505 6600