FUTURE INDEFINITE INVESTMENT 148 (EIENDOMS) BEPERK (T52400/2002) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van...
FUTURE INDEFINITE INVESTMENT 148 (EIENDOMS) BEPERK (T52400/2002) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om `n gesertifiseerde afskrif van T52400/2002 gepasseer deur MC EIENDOMSONTWIKKELING (EIENDOMS) BEPERK ten gunste van FUTURE INDEFINITE INVESTMENT 148 (EIENDOMS) BEPERK GEDEELTE 19 van ERF 168 in die dorp RIETVALLEIRAND UITBREIDING 7, Registrasie Afdeling JR, provinsie Gauteng; GROOT 346 (DRIE HONDERD SES EN VEERTIG) vierkante meter wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Noord Gauteng te Pretoria binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing Gedateer te Sasolburg op hede die 29ste dag van Oktober 2025. Aansoeker: Aletta Botha (LPCM ` 57999) Adres: 15 NJ VD MERWE CRECSENT, SASOLBURG, 1947 E-pos adres: [email protected] Kontak nommer: 016 976 0800 MAT0017422