GEDEELTE 3 VAN DIE PLAAS TWEESTROOM 149 T3271/2019 VERLORE OF VERNIETIGDE TITELAKTE Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings...
GEDEELTE 3 VAN DIE PLAAS TWEESTROOM 149 T3271/2019 VERLORE OF VERNIETIGDE TITELAKTE Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Titelakte T3271/2019. gepasseer deur Marjo- Anto Boerdery BK ten gunste van George Potgieter ten aansien van 1.GEDEELTE 3 VAN DIE PLAAS TWEESTROOM 149, REGISTRASIE AFDELING K.P., NOORDWES PROVINSIE GROOT 503,7801 (VYF HONDERD EN DRIE KOMMA SEWE AGT NUL EEN) Hektaar GEHOU kragtens Transportakte Nommer T3271/2019 Wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Limpopo te Polokwane binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein op hierdie 12de dag van FEBRUARIE 2026. Aansoeker: Coertzen Ingelyf/ AJ Coertzen / PC 3889 Adres: Haarburgerstraat 1, Westdene, Bloemfontein Epos adres: [email protected] Kontaknommer:051 4481245