GROENEWALD PJ ( T14935/1999) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes...
GROENEWALD PJ ( T14935/1999) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte T14935/1999 gepasseer deur HERMANUS LUKAS MULLER, Identiteitsnommer 250705 5019 006 en MARIA JACOBA MULLER, Identiteitsnommer 371122 0014 004 Getroud binne gemeenskap van goed met mekaar ten gunste van PETRUS JACOBUS GROENEWALD, Identiteitsnommer: 740311 5119 082, Ongetroud ten aansien van sekere ERF 522 WESSELSBRON, DISTRIK WESSELSBRON, PROVINSIE VRYSAAT wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Vrystaat te Bloemfontein, te die kantoor van die Registrateur, kamer B29 binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein op hede die 28ste dag van Augustus 2025. TRANSPORTBESORGER PIETER FRANCOIS VAN ASWEGEN (LPCM-40226) 35 MARKGRAAF STR, WESTDENE, BLOEMFONTEIN, 9301 [email protected] Tel: 051 400 4000