GUNTER M E (ST25015/1999) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet,...
GUNTER M E (ST25015/1999) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte nr ST25015/1999 gepasseer deur 1. FOUAD JOSEPH HADDAD, Identiteitsnommer 740407 5004 082, Getroud buite gemeenskap van goed en 2. MARTIE GERTRUIDA HADDAD (voorheen BLIGNAUT), Identiteitsnommer 740408 0031 088 Getroud buite gemeenskap van goed ten gunste van MARTIE ELIZABETH GUNTER, Identiteitsnommer 590121 0079 087, Ongetroud ten aansien van sekere Deel Nr. 10 soos aangetoon en vollediger beskryf op Deelplan Nr. SS47/1994 in die skema bekend as SMIRNA ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te BLOEMFONTEIN, MANGAUNG METROPOLITAN MUNISIPALITEIT, wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Vrystaat te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein te hede die 2 dag van Februarie 2026 Aansoeker: Natalie Wolmarnas (LPCM 59405), Symington & de Kok, G Johnstone / AZ / FZD1479 Adres: 169B Nelson Mandela Drive, Westdene, Bloemfontein e-pos adres: [email protected] Kontaknommer 051 505 6600