HARTMAN C (K405/2012S) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die…


HARTMAN C (K405/2012S) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937,...

HARTMAN C (K405/2012S) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Notariële Akte van Sessie van Reg van Vruggebruik nr K405/2012S gepasseer deur Die Eksekuteur in die boedel van wyle EMMARENTIA FREDERIKA HARTMAN, Boedelnommer 13540/2011 ten gunste van CHRISNA HARTMAN, Identiteitsnommer 671120 0085 088, Ongetroud ten aansien van sekere ERF 19620 BLOEMFONTEIN UITBREIDING 131, DISTRIK BLOEMFONTEIN, PROVINSIE VRYSTAAT wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Vrystaat te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein te hede die 12 dag van Januarie 2026. Aansoeker: Natalie Wolmarans LPCM 59405, Symington & de Kok, T Wolmarans/BW/FTH1208 Adres: 169B Nelson Mandela rylaan, Westdene, Bloemfontein e-pos adres: [email protected] Kontaknommer 051 505 6600