HATTINGH A M J ( T7936/1980 ) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van...
HATTINGH A M J ( T7936/1980 ) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om `n gesertifiseerde afskrif van TRANSPORTAKTE T7936/1980 gepasseer deur FRANCOIS DANIËL PRETORIUS, Gebore op 10 Julie 1938 ten gunste van ANNA MARIA JACOBA HATTINGH, Gebore VENTER op 1 April 1937, Weduwee, ten aansien van sekere RESTANT VAN ERF 145 LADYBRAND, DISTRIK LADYBRAND, PROVINSIE VRYSTAAT GROOT 1206 (EEN DUISSEND TWEE HONDERD EN SES) Vierkante meter wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die REGISTRATEUR VAN AKTES: VRYSTAAT te BLOEMFONTEIN binne twee weke ná datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein op 16 Januarie 2026 AKTEBESORGER NATALIE DOROTHEA STEENKAMP (LPCM ` 60344) Aansoeker:PH Attorneys Addres: Markgraaffstraat 35, Westdene, Bloemfontein, 9301 Epos adres: [email protected] Foonnommer: 051 400 4106