HORN CMJ (ST113391/2005) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die...
HORN CMJ (ST113391/2005) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om `n gesertifiseerde afskrif van Akte van Transport ST113391/2005 geregistreer op 5 September 2005 gepasseer deur LEANA DE JAGER (voorheen VAN DER BANK) Identiteitsnommer: 770215 0088 080 Getroud buite gemeenskap van goed ten gunste van CATHARINA MARIA JOHANNA HORN Identiteitsnommer 500905 0054 08 5 Getroud buite gemeenskap van goed ten aansien van sekere Eenheid wat bestaan uit – (a)Deelnommer 32 soos getoon en vollediger beskryf op Deelplan Nommer SS 109/1997, in die skema bekend as NADENEPARK ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te ERF 2973 PIERRE VAN RYNEVELD UITBREIDING 21, PLAASLIKE OWERHEID: CITY OF TSHWANE METROPOLITAN MUNICIPALITY, van welke deel die vloeroppervlakte, volgens die voormelde deelplan 89 (NEGE EN TAGTIG) VIERKANTE METER groot is; en (b)`n onverdeelde aandeel in die gemeenskaplike eiendom in die skema aan genoemde deel toegedeel ooreenkomstig die deelnemingskwota soos op genoemde deelplan aangeteken. wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die REGISTRATEUR VAN AKTES: NOORD GAUTENG te PRETORIA, Aktekantoor informasie afdeling, Berea Park 600, Lilian Ngoyistraat, Pretoria Sentraal binne twee weke ná datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te STANDERTON . CATHARINA MARIA JOHANNA HORN