JORDAAN P – T7565/2014 VERLORE AKTE Kennis word hiermee kragtens Regulasie 68 van die Akteswet, 1937 gegee van die voorneme...
JORDAAN P – T7565/2014 VERLORE AKTE Kennis word hiermee kragtens Regulasie 68 van die Akteswet, 1937 gegee van die voorneme om aansoek te doen vir die uitreik van `n gesertifiseerde afskrif van akte T7565/2014 uitgereik deur die Trustees van die Insolvente Boedel van ALBERTUS ERIC GOUS, IDENTITEITSNOMMER: 451120 5029 08 7, getroud buite gemeenskap van goed ten gunste van PAUL JORDAAN, IDENTITEITSNOMMER: 580516 5108 08 2 ten aansien van ERF 158, VIERFONTEIN TOWNSHIP, DISTRIK VILJOENSKROON, PROVINSIE VRYSTAAT wat verlore of vernietig is. Adverteerder en adres: CHRISTIE BLIGNAUT PROKUREURS, Sovereignweg 33, Route 21, Besigheidspark, Centurion, 0157. Tel. (+027 004 2427), e-pos: christie@christieblignaut.co.za