KERKRAAD VAN SASOLBURG FAKKEL (T8361/1984) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van...
KERKRAAD VAN SASOLBURG FAKKEL (T8361/1984) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van TRANSPORTAKTE NOMMER T8361/1984 gepasseer deur SASOL DORPSGEBIEDE BEPERK (NR 52/588) ten gunste van KERKRAAD VAN SASOLBURG FAKKEL- GEMEENTE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN DIE ORANJE-VRYSTAAT ten aansien van sekere ERF 10251, SASOLBURG UITBREIDING 42, DISTRIK PARYS, PROVINSIE VRYSTAAT en ERF 10253 SASOLBURG UITBREIDING 42, DISTRIK PARYS, PROVINSIE VRYSTAAT wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te Bloemfontein, te die kantoor van die Registrateur, kamer B29 binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bethlehem op hede die dag van April 2025. TRANSPORTBESORGER MARISA KOEN (LPCM-36737) AANSOEKER 39 A VAN DER MERWE STRAAT BETHLEHEM marisa@marisakoenlaw.co.za Tel: 0823731437