KRAUSE M W (ST16490/2018 ) KENNISGEWING IN TERME VAN REGULASIE 68 VAN DIE…


KRAUSE M W (ST16490/2018 ) KENNISGEWING IN TERME VAN REGULASIE 68 VAN DIE REGISTRASIE VAN AKTES WET, 1937 IN TERME...

KRAUSE M W (ST16490/2018 ) KENNISGEWING IN TERME VAN REGULASIE 68 VAN DIE REGISTRASIE VAN AKTES WET, 1937 IN TERME VAN `N VERLORE TITELAKTE Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van TRANSPORTAKTE ST16490/2018 gepasseer deur MARTINUS JOHANNES ELS, Identiteitsnommer: 500612 5003 08 9 en JANETHA ELIZABETH ELS, Identiteitsnommer: 501223 0047 08 6, Getroud binne gemeenskap van goed met mekaar, ten gunste van MARIA WICHURA KRAUSE, Identiteitsnommer: 410510 0026 08 0, ten aansien van Deel Nr. 5 soos aangetoon en vollediger beskryf op Deelplan Nr. SS 217/2004 in die skema bekend as RUSTICANA ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te BLOEMFONTEIN UITBREIDING 167, MANGAUNG METROPOLITAN MUNISIPALITEIT, van welke deel die vloeroppervlakte, volgens genoemde deelplan, 214 (Twee Honderd en Veertien) vierkante meter groot is, wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Vrystaat te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein op 30 Junie 2025 TRANSPORTBESORGER: JACOBUS JOHANNES GROBBELAAR (LPCM 58059) JOHAN GROBBELAAR PROKUREURS 3 ARBORETUM LAAN WESTDENE BLOEMFONTEIN EPOS: [email protected] Tel: 051 4307201