Lourens P A (T9026/2004 ) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word…


Lourens P A (T9026/2004 ) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68...

Lourens P A (T9026/2004 ) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Akte van transport T9026/2004 gepasseer deur Frans Jacobus Bibbey, Identiteitsnommer 690901 5182 08 8, Ongetroud ten gunste van Pieter Albert Lourens, Identiteitsnommer 461027 5017 08 7, Getroud buite gemeenskap van goed, ten aansien van sekere Gedeelte 1 van Erf 11 Van Der Hoffpark Dorpsgebied, Registrasie Afdeling I.Q., Provinsie van Noordwes, wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: NOORD GAUTENG te PRETORIA binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te op hede die dag van 2025. Applikant: PIETER ALBERT LOURENS ROSS & JACOBSZ INC. POSBUS 46 PRETORIA 0001 EPOS: [email protected] KONTAK NOMMER : 012 3481088 VERW: BN/A10454/RN